Nicholis Louw - Jys My Alles

Song Rating: 8.16/10

Song lyrics:

Jys my alles jys my lewe
Jy is die klop hier in my hart
Alles om my alles voor my
Alles wat ek saam my vat
Vir nog n honderd jare
Wil ek net joune bly
Jys my alles
Jy is my lewe

Volmaakte mens voltooide wens
Perfek gemaak opnuut geraak
Ontblote hart wat myne tart
So ongetem ek wil jou ken



Soms roekeloos tot ek jou troos
Verbeeldingryk dis in jou kyk
Omvergegooi jy is te mooi
So ongetem ek wil jou ken

Jy maak my heel
Jy maak dat ek met jou wil deel
Jy ken my hart
Jou liefde sal my nooit verveel
Want jys deel
Van als wat kosbaar is vir my
Ons tye saam tyd vlieg verby

Date of text publication: 16.01.2021 at 06:21